Ongelukkig oor Ope Wedrenne Prysgeld










PDA

About Cycling Forums
Ongelukkig oor Ope Wedrenne Prysgeld
Since 2001, over 90,000 cyclist's have joined Cycling Forums to discuss topics from general cycling to equipment, training, racing and travel or vacation destinations (especially in europe during the tour de france). We also feature an great deals in our online store, 100's of articles, classifieds and product reviews.

View Full Version : Ongelukkig oor Ope Wedrenne Prysgeld



The content of the Ongelukkig oor Ope Wedrenne Prysgeld article is:

Gideon
Ongelukkig oor Ope Wedrenne Prysgeld
Daar is fout!!! Ek het 'n probleem met die wedrenne wat aangebied word waar die ope kategorie nooit prysgeld ontvang nie. Die organiseerders gee net vir die licence cat en die u16 prysgeld. Hulle vergeet natuurlik dat sonder die ope ryers hulle nie 'n wedren sal he nie, want die ope ryers is natuurlik die grootste hoeveelheid by elke wedren. Hoekom kan daar nie drie of vier ryers se inskrywings geld geneem word vir die prysgeld, of gaan die wedrenne net vir die organiseerders om geld uit ons te maak. Ons betaal reeds al meer as R1 per km om deel te neem. Ek mag die saak dalk verkeerd sien uit my oogpunt, maar ek dink nie ek is die enigste 1 wat so voel nie. Ons spandeer net soveel tyd en geld in ons sport,hoekom kan die wenners in die ope Cat nie BELOON WORD NIE. Ek sal graag van die organiseerders antwoorde wil kry veral uit die Gauteng Provinsie

J@co
Ongelukkig oor Ope Wedrenne Prysgeld
Ek stem saam dat dit onregverdig is, Maneer Gideon. Al hoe wel ek nog nie in die ope kategorie kan geplaas wort nie. (17jr oud) Wees bly julle het te munste ordentelike fiets wedrenne in Suid Afrika! Ek bly in die Vereenige Arabiese Emirate, en hier is dit te warm vir resiese. Ons het omtrent net 3 fiets resiese per jaar in die winter. Die res is "aquathons".

Rooinek van die woestyn.

aktor
Ongelukkig oor Ope Wedrenne Prysgeld
Ek stem saam dat dit onregverdig is, Maneer Gideon. Al hoe wel ek nog nie in die ope kategorie kan geplaas wort nie. (17jr oud) Wees bly julle het te munste ordentelike fiets wedrenne in Suid Afrika! Ek bly in die Vereenige Arabiese Emirate, en hier is dit te warm vir resiese. Ons het omtrent net 3 fiets resiese per jaar in die winter. Die res is "aquathons".

Rooinek van die woestyn.Gross ou, wat doen jy in die UAE? Ek was daar in 2000 gewees, nie baie van die plek gehou nie.





cyclingforums.com | home | WWF | Wine
Website and eCommerce Solutions